Van die pen na papier, van die hart na woorde...
Ek is nie 'n digter, skrywer of kunstenaar nie, ek is 'n instrument, 'n instrument wat God gebruik om te inspireer en om my mede mens in die vorm van woorde 'n wyer prentjie wil wys...
![]() |
Vrye skrywer Joined: Jul-08-2014 |
Gebore op 6 Junie 2014
My passie is om ander mense te inspireer, en om God se woord te verkondig.